top of page

KONTAK en KOSTES

Kostes​

Wat gaan dit my kos?
​Redenaarstoesprake:
  • ​​Graad 1 - 3      R500-00
  • ​Graad 4 - 5     R550-00
  • Graad 6 - 7     R600-00
  • Graad 8 - 9     R650-00
  • Graad 10 - 12  R650-00
Klastoesprake:​
  • Graad 1 - 3      R250-00 (1 - 2 min)  
  • ​Graad 4 - 5     R250-00 (1 - 2 min) R300-00 (2 - 3 min)
  • Graad 6 - 7     R250-00 (1 - 2 min) R300-00 (2 - 3 min) R400-00 (3 - 4 min)
  • Graad 8 - 9     R250-00 (1 - 2 min) R300-00 (2 - 3 min) R400-00 (3 - 4 min)
  • Graad 10 - 12  R250-00 (1 - 2 min) R300-00 (2 - 3 min) R400-00 (3 - 4 min)
 
Sterredenaarstoesprake is “praat-gereed”.  U het nie nodig om ure te sit om te verkort en veranderings aan te bring nie.

Prosedure​

Prosedure om 'n wen-toespraak te bekom?
​
​Plaas u bestelling  by sterredenaars@gmail.com deur die vorm hieronder te voltooi.
​
- Sluit asb die volgende inligting in die e-pos in:
 
  • Kind se ouderdom en geslag
  • Waar is die kind woonagtig – landelik, stedelik, plaas, by die see, koshuis of ander relevante domicilium
  • Skolasties – klein skool, groot skool of ontvang die kind tuisonderrig
  • Wat is die kind se posisie in die gesin en hoe beïnvloed sy/haar broers/suster hom/haar indien wel
  • Sy/haar persoonlikheid, stokperdjies en passies
  • Spesifieke voor- en  afkeure
  • Idees van die ouer of kind aangaande die toespraak
  • ‘n Beredeneerde onderwerp* (addisionele inligting onder Algemeen)
  • Drie of vier stawende argumente* (addisionele inligting onder Algemeen) 
​Sodra ons die bestelling en elektroniese betaling ontvang het, word u versoek op die waglys geplaas.
Wanneer die toespraak gereed is, sal u dit per e-pos ontvang.
LW.  Die waglys kan lank raak en u kan soms tot drie weke wag vir 'n redenaarstoespraak.  
 

Vul asb u besonderhede hieronder in.

  • b-facebook
  • b-tbird
  • b-googleplus

​

E-Pos: sterredenaars@gmail.com

Your details were sent successfully!

bottom of page