top of page

Waarom

 STERREDENAARS?

STER redenaars

weet

 

  • Dat die inhoud van die toespraak baie belangrik is!

  • Dat die toespraak EN bronne op die kind se vlak moet wees.

  • Dat die inleiding en slot bymekaar moet aansluit en sterk moet wees.

  • Dat ‘n toespraak in 'n “praatstyl” en nie “opstel-vorm” geskryf moet word.

  • Dat die tema KREATIEF gebruik moet word om die onderwerp te formuleer - hierdie tel ook punte)

  • Dat jou 3 bronne jou 3 argumente en jou standpunt moet ondersteun.

  • Die toespraak beredenerend en oortuigend moet wees .  Nie 'n inligtingstoespraak nie.

  • Toesprake wat  “getoets en getyd “ is.  'n Toespraak moet nie te lank wees nie.  Dit verg meer tyd om 'n lang toespraak te verkort en te verwerk as om net 'n nuwe toespraak te skryf.

 

  • Alleenreg vir die jaar op sy/haar eksklusiewe toespraak.  Dit is u verantwoordelikheid om te verseker dat die toespraak nie verder “versprei” nie.  Wees asseblief uiters versigtig aan wie u die toespraak wys, e-pos of stuur!

 

  • Pakkette vir die Onvoorbereide Toespraak.  Gr 6 - 7 word ook beoordeel op 'n onvoorbereide toespraak wat die deurslaggewinde faktor is.  Koop die pakket vir voorbereiding van onvoorbereide toesprake om u kind 'n voorsprong te gee.   

 

 

 

  • Algemene riglyne ten opsigte van die interpretasie en aanbieding van Sterredenaars se toesprake word verskaf met die aankoop van elke toespraak.

 


 

 

STER redenaars Bied

Riglyne en wenke

2010 - present

2010 - present

bottom of page